Artikels |
![]() Added: 2014-12-09 09:39 |
MAMRE DORMERS: INTENSIEWE STELSEL MET DEURLOPENDE AANWAS Agtergrond In die Oostelike Hoëveld is daar ʼn verskuiwing van ekstensiewe skaapboerderypraktyke na meer intensiewe praktyke. Hierdie verskuiwing is as gevolg van verskeie faktore wat die volgende insluit: Grondpryse In die afgelope 10 jaar het die prys va... more Nuwe Generasie skaapboere: Intensiewe skaapboerdery met deurlopende aanwas. Wat is Intensiewe skaapboerdery? In skaapboerdery in Suid Afrika word groter druk op produksie geplaas as gevolg van die hoër insetkostes. Dit kan aanleiding gee daartoe dat ‘n boer vasgevang word in ‘n “kostespiraal” wat slegs met ho... more Charl van Rooyen ’n Bedryfsielkundige het ’n stelsel vir intensiewe skaapboerdery ontwikkel wat nou uiters suksesvol deur sy vrou, wat ’n doktorsgraad in verloskunde het, gevolg word om ’n lonende skaapboerdery te bedryf. Wat as ’n akademiese ondersoek na die volhoubaarheid van intensiewe boerdery met vleisskape be... more |